Die Upington Landbou Expo gaan hierdie jaar groter en beter met die grootste verhoog nog met twee skerms. Die openingsfunksie vind plaas op Donderdag 6 Mei waar die Gemsbok Skoukoningin vir 2010 gekroon gaan word op 'n luisterryke wyse.
Die gewilde Gerhard Steyn met Thabo Pitse as serimoniemeester. Die voorprogram deur die sanger Jeffrey de Bruyn. Die Donderdagoggend om 10:00 word die bejaardes weer bederf in die wyntuin. Belangstellendes moet met hulle tehuise en dienssentrums skakel wat met die komitee reëlings sal tref.
Chris Welsch, buikspreker en grapjas, gaan weer optree en almal laat lag. Baie oulike en gewilde kunstenaars tree deur die hele naweek op soos Nadine, Die Campbells, Bok van Blerk, Sangoma van Tokyo Groove en verskeie plaaslike kunstenaars.
'n Paar stalletjies is nog beskikbaar en vir enige verdere navrae, skakel Adri 054 331 2105 by die Expo kantoor.
Friends of the Expo Kalkpoort Soutwerke A.C. Security UTN Toyota Repra UTN Wiele KLK Nitrophoska D.V. Dienste J.F. Paints Kaap Agri OWK Trans Oranje Drukkers
Upington Landbou Expo Borge
Bronz KSG Makelaars Ellies UTN Trekkers Trailblazers Trailers Hire Pick A Pay Agriwire
Silwer 6 Volwassenes - 3 Dae Charl Saunderson A.D. Elektries V.D. Steen Pomp & Pyp Alric Toetsstasie Siyanda Bio Diesel McDonalds Transport Noord-Kaap Trokke
Upington Landbou Expo Borge
Goud 8 Volwassenes - 3 Dae UTI Sun Couriers SA Airlink BB Spares Marniek Thatch Webateljee Coca Cola Fortune
Platinum 10 Volwassenes - 3 Dae
NW Motors Co. KharaHais Munisipaliteit Van Zyl's Blasting Gemsbok