| Kroning | |
|
Die nuus dat die wenner van die Gemsbokskoukoningin, die Verre Ooste gaan sien, het soos veldbrand verskyn. Die vyf meisies is baie opgewonde oor Die Gemsbok skoukoningin kroningsgeleentheid wat plaasvind op Donderdagaand, 6 Mei op die hoofverhoog.
![]()
|
